✨ New Arrivals Just Dropped!Explore
HomeStore

selakant

Product image 1

selakant

selakant

Hierdie versameling gedigte uit die werk van Ilse van Staden is geselekteer uit bundels wat verskyn het van 2003 tot 2023. Die gedigte is uitgesoek deur die vertaler Peter Constantine en het oorspronklik verskyn in die tweetalige (Afrikaans-Duits) bundel quastenflosser (Freigeist Verlag, 2024). Dit word voorgelees deur die digter self.
$4.99
selakant
$4.99

Product Information

Shipping & Returns

Description

Hierdie versameling gedigte uit die werk van Ilse van Staden is geselekteer uit bundels wat verskyn het van 2003 tot 2023. Die gedigte is uitgesoek deur die vertaler Peter Constantine en het oorspronklik verskyn in die tweetalige (Afrikaans-Duits) bundel quastenflosser (Freigeist Verlag, 2024). Dit word voorgelees deur die digter self.
selakant | Downpour